Lance Reddick

Lance Reddick
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lance Reddick in 2010

Geboorte (1962-06-07)7 Junie 1962
Sterfte 17 Maart 2023 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lance Reddick (7 Junie 1962 - 17 Maart 2023) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jonah Hex (2010), White House Down (2013), John Wick (2014), en John Wick: Chapter 2 (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne