Lancia Aurelia

Lancia Aurelia

1953 Lancia Aurelia GT 2500 coupé
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Italië Lancia
Produksie 1950–1958
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 4-deursedan, 2-deurkoepee
Uitleg Voorenjin, agterwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin(s) 1.8 L V6, 2.0 L V6, 2.5 L V6
Plek in geskiedenis
Opvolger Lancia Flaminia

Die Lancia Aurelia is 'n motorvoertuig wat deur Lancia vervaardig is vanaf 1950 tot 1958. Dit is ontwerp deur Vittorio Jano.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne