Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lara Cox | |
Geboortenaam | Lara Jane Cox |
---|---|
Geboorte | 6 Maart 1978 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lara Cox (gebore 6 Maart 1978) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kangaroo Jack (2003) en The Makeover (2009), en in die televisiereekse Home and Away (1988) en Heartbreak High (1994).