Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Larisa Oleynik | |
Geboortenaam | Larisa Romanovna Oleynik |
---|---|
Geboorte | 7 Junie 1981 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Larisa Oleynik (gebore 7 Junie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Baby-Sitters Club (1995) en 10 Things I Hate About You (1999), en in die televisiereekse The Secret World of Alex Mack (1994) en 3rd Rock from the Sun (1996).