Larry Anderson (akteur)

Larry Anderson
Geboorte 22 September 1952 (1952-09-22) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1966–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Larry Anderson (gebore 22 September 1952) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Eve of Destruction (1991) en in die televisiereekse Brothers and Sisters (1979), Life with Lucy (1986), en Castle (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne