Larry Keating

Larry Keating
Geboorte (1899-06-13)13 Junie 1899
Sterfte 26 Augustus 1963 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Larry Keating (13 Junie 1899 – 26 Augustus 1963) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent When Worlds Collide (1951) en in die televisiereekse The George Burns and Gracie Allen Show (1950), Mister Ed (1958), en The George Burns Show (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne