Larry Storch

Larry Storch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lawrence Samuel Storch
Geboorte 8 Januarie 1923 (1923-01-08) (102 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1939–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Larry Storch (gebore 8 Januarie 1923) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Race (1965) en Without Warning (1980), en in die televisiereekse F Troop (1965) en The Ghost Busters (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne