Lars Mikkelsen

Lars Mikkelsen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lars Dittmann Mikkelsen
Geboorte 6 Mei 1964 (1964-05-06) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lars Mikkelsen (gebore 6 Mei 1964) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Headhunter (2009) en in die televisiereekse The Killing (2007), Borgen (2010), House of Cards (2013), en Ride Upon the Storm (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne