Lasagne | ||
![]() | ||
Gebakte lasagne. | ||
Soort gereg | Pasta | |
Gang | Hoofgang | |
Land | ![]() | |
Hoofbestanddeel | Durum | |
Ander bestanddele | Vleis, tamaties, kaas | |
Variasies | Lasagnette |
Lasagne (enkelvoud: lasagna) is groot, plat velle pasta en moontlik een van die oudste soorte pastageregte.[1] Dit verwys gewoonlik na ’n gereg met verskeie lae souse en ander bestanddele soos vleis en kaas.[2]