Lateef Crowder dos Santos

Lateef Crowder dos Santos
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 November 1977 (1977-11-23) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lateef Crowder dos Santos (gebore 23 November 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Protector (2005), Furious 7 (2015), Captain America: Civil War (2016), en Wonder Woman (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne