Laura Breckenridge

Laura Breckenridge
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Laura Marie Breckenridge
Geboorte 22 Augustus 1983 (1983-08-22) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Breckenridge (gebore 22 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Loving Annabelle (2006) en Amusement (2008), en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000) en Related (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne