Laura Hope Crews

Laura Hope Crews
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1879-12-12)12 Desember 1879
Sterfte 12 November 1942 (op 62)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Hope Crews (12 Desember 1879 – 12 November 1942) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Age of Innocence (1934), Gone with the Wind (1939), The Rains Came (1939), en The Blue Bird (1940).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne