Laura La Plante

Laura La Plante
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Laura LaPlant
Geboorte (1904-11-01)1 November 1904
Sterfte 14 Oktober 1996 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura La Plante (1 November 1904 – 14 Oktober 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Cat and the Canary (1927), Show Boat (1929), Captain of the Guard (1930), en God's Gift to Women (1931).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne