Laura Leighton

Laura Leighton
Geboortenaam Laura Miller[1]
Geboorte 24 Julie 1968 (1968-07-24) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Leighton (gebore 24 Julie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Burrowers (2008) en in die televisiereekse Melrose Place (1992), Law & Order: Special Victims Unit (1999), en Pretty Little Liars (2010).

  1. "Laura Leighton biography". Yahoo! (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2012. Besoek op 22 Junie 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne