Laura Prepon

Laura Prepon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Prepon in 2014

Geboorte 7 Maart 1980 (1980-03-07) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Prepon (gebore 7 Maart 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Karla (2006) en The Hero (2017), en in die televisiereekse That '70s Show (1998) en Orange Is the New Black (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne