Laura San Giacomo

Laura San Giacomo
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 November 1962 (1962-11-14) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura San Giacomo (gebore 14 November 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex, Lies, and Videotape (1989), Pretty Woman (1990), en Quigley Down Under (1990), en in die televisiereeks Just Shoot Me! (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne