Lauren Ambrose

Lauren Ambrose
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Februarie 1978 (1978-02-20) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lauren Ambrose (gebore 20 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Can't Hardly Wait (1998), Psycho Beach Party (2000), en Where the Wild Things Are (2009), en in die televisiereeks Six Feet Under (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne