Lauren Lane

Lauren Lane
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lauren Lane (gebore 2 Februarie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Interface (1985) en in die televisiereekse Hunter (1984) en The Nanny (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne