Laurence Tolhurst | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Laurence Andrew Tolhurst |
Ook bekend as | Lol Tolhurst |
Gebore | Horley, Surrey, Engeland (VK) |
Laurence "Lol" Tolhurst (gebore Laurence Andrew Tolhurst, 3 Frebruarie 1959 in Horley, Surrey, Engeland) is een van die stigters en gewese trom- en sintetiese klavier-spelers vir die Britse gotiese rock-musiekgroep The Cure. Hy het "The Cure" in 1989 verlaat en later die groepe "Presence" en "Levinhurst" gestig. Hy het ook twee boeke gepubliseer en die Curious Creatures-podsending ontwikkel.[1]