Laurens van der Post

Laurens van der Post
Van Dijk met Sir Laurens van Der Post in 1994
Gebore(1906-12-13)13 Desember 1906
Sterf16 Desember 1996 (op 90)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Alma materGrey-kollege, Bloemfontein
BeroepSkrywer
Bekend virAnti-Apartheidsaktivis
EggenootMarjorie Edith Wendt (1928–1949)
Ingaret Giffard (1949–1996; sy dood)
Kinders4
Ouer(s)Christiaan Willem Hendrik en Lammie van der Post
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "familie"
Laurens van der Post Gedenksentrum in Philippolis

Laurens van der Post (13 Desember 190616 Desember 1996) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer. Hy is in 1906 in die Oranjerivierkolonie gebore. Hy word 'n joernalis en wend hom geleidelik tot die letterkunde toe.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne