Lavinia Fontana (Augustus 24, 1552 – Augustus 11, 1614) was ‘n Italiaanse skilderes. Sy word beskou as die eerste vroue skilderes wat binne dieselfde sfere as haar manlike eweknieë buite ‘n hof of klooster.[1] Sy was die eerste vroue skilderes om kaal vroulike naak kunswerke te verf. Sy is moontlik ook die eerste vroue skilderes wat lewende naakte vroulike modelle gebruik het.[2] Sy was die hoof broodwinner van ‘n familie van dertien.[3]