Lazarus Chakwera

Lazarus Chakwera
Lazarus Chakwera
Lazarus Chakwera in 2022

6de President van Malawi
Ampsbekleër
Termynaanvang
28 Junie 2020
Vise Saulos Chilima (2020–2024)
Michael Usi (sedert 2024)
Voorafgegaan deur Peter Mutharika

Ampstermyn
17 Augustus 2021 – 17 Augustus 2022
Voorafgegaan deur Filipe Nyusi
Opgevolg deur Félix Tshisekedi

Minister van Verdediging
Ampstermyn
28 Junie 2020 – 31 Januarie 2023
President Homself
Opgevolg deur Harry Mkandawire

Ampstermyn
Mei 2014 – Februarie 2019
Voorafgegaan deur John Tembo
Opgevolg deur Lobin Lowe

Parlementslid
Ampstermyn
Mei 2014 – Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Gebore Lazarus McCarthy Chakwera
5 April 1955 (1955-04-05) (69 jaar oud)
Lilongwe, Sentraal-Afrikaanse Federasie (nou Malawi)
Politieke party Malawiese Kongressparty
Eggenoot/-note Monica Chakwera (huwelik in 1977)
Kind(ers) 4
Alma mater Universiteit van Malawi
Universiteit van Limpopo
Universiteit van Suid-Afrika
Trinity Internasionale Universiteit

Lazarus McCarthy Chakwera (gebore 5 April 1955) is 'n Malawiese teoloog en politikus wat sedert Junie 2020 as president van Malawi dien.[1] Benewens die Presidensie het hy ook as Minister van Verdediging volgens Malawiese grondwet gedien. Hy is sedert 2013 leier van die Malawiese Kongressparty,[2] en was voorheen opposisieleier in die Nasionale Vergadering na hoogs omstrede verkiesings wat op 21 Mei 2019 gehou is en wat deur die konstitusionele hof omvergewerp is.[3] Hy is op 17 Augustus[4] as voorsitter van die SAOG aangestel by die SAOG se 41ste jaarlikse beraad wat op 9 Augustus tot 19 Augustus in Lilongwe, Malawi, gehou is. Hy was President van die Malawi Assemblies of God van 1989 tot 14 Mei 2013.

  1. (en) "Lazarus Chakwera sworn in as Malawi president after historic win". BBC News. 28 Junie 2020. Besoek op 28 Junie 2020.
  2. (en) Welle (www.dw.com), Deutsche. "Who is Malawi's new leader Lazarus Chakwera? | DW | 27.06.2020". DW.COM. Besoek op 11 Januarie 2021.
  3. (en) "Historic! Malawi court nullifies presidential elections | Malawi 24 – Malawi news". Malawi24. 3 Februarie 2020.
  4. (en) "Southern Africa: SADC to Hold 41st SADC Summit in Malawi". allAfrica.com. 9 Augustus 2021. Besoek op 20 Augustus 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne