Le Landin | |
---|---|
![]() Kasteel van Le Landin. | |
Koördinate: 49°24′11″N 0°47′58″O / 49.40306°N 0.79944°O | |
Land | ![]() |
Gewes | ![]() |
Département | ![]() |
Arrondissement | Bernay |
Kanton | Bourg-Achard |
Regering | |
• Burgemeester | Michel Dezellus |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,15 km2 (1,22 vk. myl) |
Hoogte | 1−144 m (−471 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 193 |
• Digtheid | 61/km2 (160/vk. myl) |
• Somertyd | [[UTC+2UTC+2]] (UTC+1) |
Poskode | 27350 |
Skakelkodes | 27363 |
Le Landin is 'n Franse dorp in die département Eure (région Normandië), wes van Rouen, met sowat 200 inwoners (2014).
Die dorp is geleë in die Roumois, op die linkeroewer van die Seinerivier naby die begin van die meander van Brotonne geleë, in 'n valleitjie wat toegang tot die rivier bied. Dit word deur die Brotonne-bos begrens wat in die departement Seine-Maritime geleë is.
Die dorp word as Lendinc vir die eerste keer in 1281 genoem.[1] Dit is moontlik Oud-Engels (landing) of Oud-Noors (lending) en beteken landing. Le Landin bied inderdaad ook vandag deur die Rue de la Foulerie toegang tot die Seine.
{{cite book}}
: Cite has empty unknown parameters: |accessyear=
, |origmonth=
, |accessmonth=
, |month=
, |chapterurl=
, en |origdate=
(hulp)