Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lea DeLaria | |
![]() | |
Geboorte | 23 Mei 1958 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lea DeLaria (gebore 23 Mei 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Edge of Seventeen (1998) en Cars 3 (2017), en in die televisiereekse The Oblongs (2001) en Orange Is the New Black (2013).