Leah Remini | |
Geboortenaam | Leah Marie Remini |
---|---|
Geboorte | 15 Junie 1970 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leah Remini (gebore 15 Junie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Old School (2003) en in die televisiereekse Fired Up (1997) en The King of Queens (1998).