Learjet 23

Air Zoo Learjet

Die Learjet 23 (oorspronklik Lear Jet 23) is 'n Amerikaanse ses-tot-agtsitplek (twee bemanning en vier tot ses passasiers) tweeling-, hoëspoed-sakestraler vervaardig deur Learjet. Dit is in 1964 bekendgestel, dit was Learjet se eerste model en het 'n nuwe mark vir vinnige en doeltreffende kleinsakevliegtuie geskep. Produksie is in 1966 gestaak nadat 101 vliegtuie afgelewer is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne