Lee Hsien Loong | |
Lee in 2023 | |
Eerste minister van Singapoer
| |
Ampstermyn 12 Augustus 2004 – 15 Mei 2024 | |
Vise | Tony Tan S. Jayakumar Wong Kan Seng Teo Chee Hean Tharman Shanmugaratnam Heng Swee Keat Lawrence Wong |
---|---|
President | S. R. Nathan Tony Tan Halimah Yacob Tharman Shanmugaratnam |
Voorafgegaan deur | Goh Chok Tong |
Opgevolg deur | Lawrence Wong |
Sekretaris-generaal van die People's Action Party
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 7 November 2004 | |
Voorafgegaan deur | Goh Chok Tong |
Lid van die Singapoerse Parlement vir die Ang Mo Kio-groepverteenwoordigende- kiesafdeling
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Augustus 1991 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Lee Hsien Loog 10 Februarie 1952 Singapoer |
Politieke party | People's Action Party |
Ouers | Lee Kuan Yew (vader) Kwa Geok Choo (moeder) |
Eggenoot/-note | Wong Ming Yang (1978–1982; haar dood) Ho Ching (1984–hede) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Trinity College Harvard-universiteit |
Handtekening | |
Lojaliteit | Singapoer |
Diens/Tak | Singapoer Weermag |
Jare in diens | 1971–1984 |
Rang | Brigadier-Generaal |
Lee Hsien Loong (Chinees: 李显龙; Tamil: லீ சியன் லூங்; gebore op 10 Februarie 1952) is 'n Singapoerse politikus. Hy is die huidige en derde eerste minister van Singapoer sedert 2004 asook die sekretaris-generaal van die People's Action Party.
Lee is die oudste seun van die eerste eerste minister van Singapoer, Lee Kuan Yew.