Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lee Ingleby | |
Geboortenaam | Lee David Ingleby |
---|---|
Geboorte | 28 Januarie 1976 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lee Ingleby (gebore 28 Januarie 1976) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Master and Commander: The Far Side of the World (2003) en Harry Potter and the Prisoner of Azkaban (2004), en in die televisiereekse Inspector George Gently (2007) en The A Word (2016).