Lee Pace

Lee Pace
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lee Grinner Pace
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Pace is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fall (2006), The Good Shepherd (2006), The Hobbit: The Desolation of Smaug (2013), en Guardians of the Galaxy (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne