Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lee Patrick | |
Geboorte | 22 November 1901 |
---|---|
Sterfte | 21 November 1982 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1922–1975 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lee Patrick (22 November 1901 – 21 November 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Maltese Falcon (1941), Mildred Pierce (1945), Auntie Mame (1958), en Vertigo (1958).