Lee Tracy

Lee Tracy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Lee Tracy
Geboorte (1898-04-14)14 April 1898
Sterfte 18 Oktober 1968 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1924–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Tracy (14 April 1898 – 18 Oktober 1968) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dinner at Eight (1933), Turn Back the Clock (1933), Criminal Lawyer (1937), en The Best Man (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne