Leemte in die taal

'n Leemte in die taal of taalleemte bedoel enige bepaalde konsep in 'n taal waar daar geen ooreenkomste met 'n ander taal is of waar 'n patroon binne die taal self versteur word deur 'n gaping of "gat". Hierdie taalleemtes lewer veral probleme op by vertaling.[1]

  1. Crystal, David (2003). A Dictionary of Linguistics and Phonetics. Malden: Wiley-Blackwell. ISBN 0-631-22664-8.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne