Leeu | ||||
![]() | ||||
Latynse naam | Leo | |||
Genitief | Leonis | |||
Afkorting | Leo | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 11h | |||
Deklinasie | 15º | |||
Grootte | 947 vk. grade (12de) | |||
Kwadrant | NQ2 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 9, 15 | |||
Helderste ster | Regulus (α Leo) | |||
Naaste ster | Wolf 359 | |||
Sterre helderder as 3 m | 5 | |||
Sterre met planete | 13 | |||
Messier-voorwerpe | 5 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 92 | |||
Meteoorreëns | Leonids | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Groot Beer, Klein Leeu, Rooikat (hoek), Kreef, Noordelike Waterslang, Sekstant, Beker, Maagd, Berenice se Hare | ||||
|
Die Leeu (Latyn: Leo) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Sy simbool is (Unicode ♌).