Leeukop

Leeukop
Leeukop (links) en Seinheuwel (regs) met Robbeneiland op die agtergrond, soos vanaf Tafelberg gesien Leeukop (links) en Seinheuwel (regs) met Robbeneiland op die agtergrond, soos vanaf Tafelberg gesien
Ligging Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 669 meter bo seevlak
Koördinate 33°56′S 18°23′O / 33.933°S 18.383°O / -33.933; 18.383
Ligging van Leeukop op 'n kaart (Suid-Afrika)
Leeukop
Leeukop

Leeukop is 'n kop in Kaapstad, Suid-Afrika, wat tussen Tafelberg en Seinheuwel geleë is. Die kop is 669 meter (2 195 voet) bo seevlak. Die piek skep 'n dramatiese agtergrond vir Kaapstad en is deel van die Tafelberg Nasionale Park.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne