Leh

Leh

གླེ་
Stad
Die ruïnes van die koninklike paleis in Leh.
Die ruïnes van die koninklike paleis in Leh.
Leh is in Indië
Leh
Leh
Ligging in Indië
Koördinate: 34°08′43″N 77°34′03″O / 34.14528°N 77.56750°O / 34.14528; 77.56750
LandVlag van Indië Indië
Deelstaat Jammu en Kasjmir
DistrikLeh
Regering
 • BurgemeesterSaugat Biswas
Oppervlak
 • Totaal45 110 km2 (17 420 vk. myl)
Hoogte
3 500 m (11 500,43,41 ft)
Bevolking
 • Totaal27 513
 • Digtheid0,61/km2 (1,6/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Webwerfleh.nic.in

Leh (Tibettaans: लेह / གླེ་) is 'n nedersetting in noordelike Indië met 'n bevolking van 27 513 (2001). Dit is in die omstrede deelstaat Jammu en Kasjmir aan die oewer van die Indus geleë.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne