Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leigh Francis | |
Geboorte | 30 April 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leigh Francis (gebore 30 April 1973) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Keith Lemon: The Film (2012) en in die televisiereekse Bo' Selecta! (2002), Celebrity Juice (2008), en The Keith and Paddy Picture Show (2017).