Leigh-Allyn Baker

Leigh-Allyn Baker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Maart 1972 (1972-03-13) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2[1]
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leigh-Allyn Baker (gebore 13 Maart 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Will & Grace (1998), Good Luck Charlie (2010), en The 7D (2014).

  1. "Leigh-Allyn Baker Welcomes Son Baker James – Moms & Babies – Moms & Babies - People.com" (in Engels). Celebritybabies.people.com. 21 September 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Augustus 2018. Besoek op 24 Maart 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne