Leighton Meester | |
![]() | |
Geboortenaam | Leighton Marissa Meester |
---|---|
Geboorte | 9 April 1986 Fort Worth, Texas |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leighton Meester (gebore 9 April 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Roommate (2011), That's My Boy (2012), en Like Sunday, Like Rain (2014), en in die televisiereeks Gossip Girl (2007).