Leland D. Melvin

Leland Melvin tydens 'n NASA-toespraak in die Withuis, Junie 2024
Leland D. Melvin
mens
Onderdeel vanNASA Astronaut Group 17Wysig
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapVerenigde StateWysig
Gegewe naamLeland, D.Wysig
Familie naamMelvinWysig
Geboortedatum15 Februarie 1964Wysig
GeboorteplekLynchburgWysig
Beroepruimtevaarder, American football player, ingenieurWysig
WerkgewerNASAWysig
Posisie gespeel op spanwide receiverWysig
Alma materUniversity of Virginia, University of Richmond, Heritage High SchoolWysig
Astronaut missionSTS-122, STS-129Wysig
Lid van sportspanDetroit LionsWysig
SportAmerikaanse voetbalWysig
Deelgeneem aanGlobal Conference 2019Wysig
Pryse ontvangNASA Distinguished Service MedalWysig

Leland Devon Melvin (gebore 15 Februarie 1964) is 'n Amerikaanse ingenieur en afgetrede NASA-ruimtevaarder. Hy het aan boord van die Ruimtependeltuig Atlantis gedien as 'n sendingspesialis op STS-122, en as sendingspesialis 1 op STS-129. Melvin is in Oktober 2010 aangewys as die NASA Associate Administrator for Education. Voordat hy by NASA aangesluit het, was hy 'n professionele voetbalspeler.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne