Lemur

Lemur
Tydperk: Pleistoseen-tans
1.8–0 m. jaar gelede
’n Voorbeeld van die diversiteit van die lemur: 8 van 15 genera word uitgebeeld (van links bo na regs onder): Ringstertlemur, Propithecus, Daubentonia, †Archaeoindris, Microcebus, Lepilemur, Eulemur, Varecia.
CITES Appendix I (CITES)[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Gray 1821
Families
  • †Archaeolemuridae
  • Cheirogaleidae
  • Daubentoniidae
  • Indriidae
  • Lemuridae
  • Lepilemuridae
  • †Megaladapidae
  • †Palaeopropithecidae

Lemurs is ’n superfamilie of klade van strepsirrhini-primate wat endemies is op Madagaskar. Die woord "lemur" is afgelei van die term lemures ("geeste") uit die Romeinse mitologie en is die eerste keer gebruik om slanke lori's te beskryf vanweë hul nagtelike gewoontes en stadige pas. Dit is later gebruik vir die halfape van Madagaskar.

  1. Harcourt 1990, pp. 7–13.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne