Len Taunyane

Len Taunyane

Len Taunyane ([lɪn tauˈɲanɪ] 1880's – na 1904) was 'n Suid-Afrikaanse baan- en veldatleet wat aan die Olimpiese Somerspele 1904 aan die mansmaraton deelgeneem het, en was dus een van die eerste twee swart Afrikane wat aan die moderne Olimpiese Spele deelgeneem het.[1]

  1. "Len Taunyane". Olympedia. Besoek op 17 Januarie 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne