Lena Stolze

Lena Stolze
Geboortenaam Lena Stolze
Geboorte 8 Augustus 1956 (1956-08-08) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lena Stolze (gebore 8 Augustus 1956) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The White Rose (1982), Fünf letzte Tage (1982), Die Schaukel (1983), en The Nasty Girl (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne