Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lennard Pearce | |
Geboorte | 9 Februarie 1915 |
---|---|
Sterfte | 15 Desember 1984 (op 69) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lennard Pearce (9 Februarie 1915 – 15 Desember 1984) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Face of Darkness (1976) en in die televisiereeks Only Fools and Horses.... (1981).