Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leo Fitzpatrick | |
Geboortenaam | Leo Patrick Fitzpatrick |
---|---|
Geboorte | 25 Julie 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leo Fitzpatrick (gebore 25 Julie 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kids (1995), Bubble Boy (2001), Bully (2001), en Serendipity (2001).