Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leo G. Carroll | |
Geboortenaam | Leo Gratten Carroll |
---|---|
Geboorte | 25 Oktober 1892 |
Sterfte | 16 Oktober 1972 (op 79) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leo G. Carroll (25 Oktober 1892 – 16 Oktober 1972) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Spellbound (1945), Strangers on a Train (1951), en North by Northwest (1959), en in die televisiereeks The Man from U.N.C.L.E. (1964).