Leo Rossi

Leo Rossi
Geboorte 26 Junie 1946 (1946-06-26) (78 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leo Rossi (gebore 26 Junie 1946) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Halloween II (1981), The Accused (1988), Relentless (1989), en Analyze This (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne