Leo Tolstoi

Leo Tolstoi
Leo Tolstoi in 1908. Portret deur Prokoedin-Gorski
Gebore
Ljef Nikolajewitsj Tolstoi

9 September 1828
landgoed Jasnaja Poljana, Russiese Ryk
Sterf20 November 1910 (op 82)
Astapowo, Russiese Ryk
NasionaliteitVlag van Rusland Rusland
BeroepRomanskrywer, kortverhaalskrywer, dramaturg, essayis
Bekend virOorlog en Vrede, 1865–1869; Anna Karenina, 1877; Die Koninkryk van God is in jou, 1894; Opstanding, 1899
EggenootSofia Andrejewna Behrs
Kinders14
Handtekening

Leo (Ljef) Nikolajewitsj Tolstói (Russies: Лев Николаевич Толстой) (landgoed Jasnaja Poljana, 9 September 1828 – Astapowo, 20 November 1910) was 'n invloedryke Russiese skrywer. Hy is veral bekend vir sy kortverhale en sy romans Oorlog en Vrede en Anna Karenina.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne