Leon Vitali

Leon Vitali
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alfred Leon
Geboorte 26 Julie 1948
Royal Leamington Spa, Warwickshire, Groot-Brittanje
Sterfte 19 Julie 2022 (op 73)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1970-2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leon Vitali (26 Julie 1948-19 Augustus 2022) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Barry Lyndon (1975), The Shining (1980), Full Metal Jacket (1987), en Eyes Wide Shut (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne