Leon Schreiber | |
![]() Dr Schreiber in 2024 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 3 Julie 2024 | |
Vise | Njabulo Nzuza |
---|---|
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Aaron Motsoaledi |
Skaduminister van Staatsdiens en Administrasie
| |
Ampstermyn 5 Junie 2019 – 30 Junie 2024 | |
Vise | Michéle Clarke |
Leier | Mmusi Maimane→ John Steenhuisen |
Voorafgegaan deur | Désirée van der Walt |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Leon Amos Schreiber 11 September 1988 Piketberg, Kaapprovinsie, Suid-Afrika |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Alma mater | Universiteit Stellenbosch Freie Universität Berlin |
Leon Amos Schreiber (gebore op 11 September 1988) is 'n Suid-Afrikaanse outeur, politikus en lid van die Demokratiese Alliansie (DA) wat sedert Julie 2024 as Minister van Binnelandse Sake dien. Hy was van 2019 tot 2024 die Skaduminister van Staatsdiens en Administrasie en is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.