Leonard Barr

Leonard Barr
Geboortenaam Leonard Barra
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1970–1980
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leonard Barr (27 September 1903 – 22 November 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gangster Story (1959), Diamonds Are Forever (1971), en The Sting (1973), en in die televisiereeks Love, American Style (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne